John Cranko

15 Aug. 1927 – 26 Jun. 1973

John Cranko was 'n Suid-Afrikaanse balletdanser, choreograaf, regisseur en balletleier. Hy word as een van die grootste choreograwe van die 20ste eeu beskou en sy werk is in die repertoire van al die groot balletgeselskappe opgeneem. Sy meesterstukke, Romeo and Juliet en Onegen, is deel van die klassieke repertoire van die Russiese Bolsjoi-balletgeselskap, die Royal Ballet in Londen en die New York Ballet.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Ontdek hierdie geskiedkundige figuur

7 items

Stel jy belang in Uitvoerende kunste?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Google-programme