Nanterre

Nanterre is 'n westelike voorstad van die Franse hoofstad Parys, sowat 11,1 kilometer van die Paryse stadsentrum af, met 'n oppervlak van 12,1 vierkante kilometer en meer as 89 000 inwoners. Nanterre is die prefektuur van die département Hauts-de-Seine en die setel van die Arrondissement van Nanterre. Die Universiteit van Parys X-Nanterre is een van die grootste in die metropolitaanse gebied van Parys.
La Défense, die sentrale besigheidsdistrik van Parys, strek oor die oostelike deel van Nanterre. Die belangrikste nywerhede in Nanterre is motorvervaardiging, masjienbou, metaal- en voedselverwerking en skoonheidsmiddels.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Ontdek hierdie plek

9 items

Stel jy belang in Sport?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Google-programme