Sirkus

'n Sirkus is 'n reisende geselskap van narre, towenaars, akrobate, dieretemmers, opgeleide diere, ensovoorts.
Tydens die vertoning word mense vermaak met toertjies wat deur musiek begelei word. Die vertoning word gewoonlik in 'n groot ovaal tent aangebied met opgestapelde sitplekke langs die kante en die arena in die middel.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Stel jy belang in Visual arts?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Google-programme