Spaans-Amerikaanse Oorlog

21 Apr. 1898 – 10 Des. 1898

Die Spaans-Amerikaanse Oorlog was 'n gewapende stryd tussen die Verenigde State van Amerika en Spanje, wat op 25 April 1898 met die Rewolusie in die Filippyne en Kuba begin het en op 12 Augustus 1898 met die anneksasie van die Filippyne, Guam, Kuba en Puerto Rico deur die Verenigde State van Amerika geëindig het.
Met die oorlog het Spanje sy laaste beduidende kolonies verloor, terwyl die VSA 'n imperialistiese mag geword het. Ná sy neerlaag het Spanje die Karoline-eilande, die Noordelike Mariana-eilande en Palau aan die Duitse Keiserryk verkoop, wat ná die einde van die Eerste Wêreldoorlog weer verloor is. Kuba het op 20 Mei 1902 onafhanklik geword en ná die Tweede Wêreldoorlog die Filippyne op 4 Julie 1946.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Ontdek hierdie geskiedkundige gebeurtenis

96 items

Stel jy belang in Geskiedenis?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Google-programme