1947 – 1993

Apartheidstekens

Africa Media Online

Die tekens wat apartheid gedefinieer het

Die Wet op Afsonderlike Geriewe (wet 49 van 1953) het die afsondering van geriewe gebaseer op ras gewettig.  Hierdie wet is een van die fondasies van die apartheidstelsel in Suid-Afrika.  

Volgens die wet was dit nie nodig dat die geriewe vir verskillende rasse dieselfde standaard was nie, en in werklikheid was die geriewe vir blankes onvermydelik van ’n hoër standaard as die ander.  Die wet is op 15 Oktober 1990 herroep.

Carltonville, Johannesburg
Afsonderlike toilette, Johannesburg
Busstop
Park in Boksburg, Johannesburg
Strand in Kaapstad
Duikwegingang, Ellis Park, Johannesburg
Poskantoor
Millers Point, Kaapstad
Strand, Kaapstad
Strand, Kaapstad.  Dr Alan Boesak, geestelike en teenapartheidsaktivis, by ’n strandbetoging teen apartheid.
Erkenning: storie

Photographer — Eric Miller
Photographer — Graeme Williams / South Photographs
Photographer — Cedric Nunn
Photographer — Guy Tillim / South Photographs
Photographic Archive — Museum Africa
Photographic Archive — Baileys African History Archive
Photographer — David Larsen

Erkennings: Alle media
Die storie hier is in sommige gevalle moontlik deur 'n onafhanklike derde party geskep en verteenwoordig nie noodwendig die sieninge van die instellings hieronder wat die inhoud verskaf het nie.
Tuis
Verken
Naby
Profiel