Winnie en Zindzi
2 Besoeksters (vrou en dogter)
1 Voorraad by winkel afhaal.
Ontbyt: soos voorgeskryf
Middagete: Hoenderlewer en rys, gebraaide
skaapboud, saute aartapel met uie, soet wortel
met vla, skorsie met ertjies, kerri pynappelslaai,
sjokolade poeding met jellie
Aandete: Kos van middag
2 Handig verslag in by ABOS