Vier tans 15!

Jemen

Jemen, amptelik die Republiek Jemen, is 'n republiek in die Midde-Ooste en Wes-Asië. Dit beslaan 'n oppervlakte van 527 968 km² en het in 2016 'n bevolking van 27 584 213 gehad. Jemen grens in die noorde aan Saoedi-Arabië, in die noordooste aan Oman, in die ooste aan die Arabiese See, in die suide aan die Golf van Aden, in die suidweste aan die Bab-el-Mandeb en in die weste aan die Rooisee.
Die hoofstad en grootste stad is Sanaa, terwyl die belangrikste hawestad Aden is. Die eiland Sokotra, wat in Afrika naby Somalië aan die Horing van Afrika geleë is, behoort aan Jemen.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Ontdek hierdie plek

474 items

Stel jy belang in Geskiedenis?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Tuis
Ontdek
Speel
Naby
Gunstelinge