Meteora

Meteora is naas Berg Athos die grootste en belangrikste kloosterkompleks van die Oosters-Ortodokse Kerk in Griekeland. Daar was aanvanklik 24 kloosters wat op natuurlike sandsteen-rotspilare gebou is aan die noordwestekant van die Tessaliese Vlakte naby die Piniosrivier en Pindosgebergte in Tessalië, Sentraal-Griekeland. Die naaste nedersetting is Kalambaka. Van die oorspronklike kloosters word nog net ses bewoon. Die ander 18 is óf vervalle óf verwoes. Meteora is op Unesco se lys van Wêrelderfenisgebiede.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Ontdek hierdie plek

11 items

Stel jy belang in Ontwerp?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Tuis
Ontdek
Speel
Naby
Gunstelinge