Oostende

Oostende is 'n hawestad aan die Noordsee in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die stad is min of meer in die middel van die Belgiese kus geleë en het sowat 70 000 inwoners. Dit is 'n belangrike sentrum vir toerisme en ekonomiese bedrywighede. Die stad beskik oor beide 'n see- en lughawe.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Ontdek hierdie plek

173 items

Stel jy belang in Sport?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Tuis
Ontdek
Speel
Naby
Gunstelinge