Vier tans 15!

Vis

'n Vis is 'n waterlewende gewerwelde dier met kieue. Die meeste visse is koudbloedig. Daar bestaan meer as 32 000 verskillende spesies visse in die wêreld. Vis is 'n belangrike bron van proteïen in die dieet van die mens. Teen 2001 is vis na raming deur 1 miljard mense as hoofproteïenbron verbruik.
Wys minderLees meer
Wikipedia
6 533 items

Stel jy belang in Geskiedenis?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Tuis
Ontdek
Speel
Naby
Gunstelinge