LGBT

LGBT is ’n afkorting van die woorde lesbies, gay, biseksueel en transgender. Dit word wyd beskou as sinoniem met die gay gemeenskappe. Dit word sedert die 1990's gebruik en het die ouer afkorting LGB vervang wat gebruik is in plaas van die ou term "gay" met verwysings na die LGBT-gemeenskap. Aktiviste het gevoel die term "gay gemeenskap" verteenwoordig nie almal na wie dit verwys volkome nie. Die afkorting word deur die meeste gemeenskappe aanvaar wat op seksuele en gender-identifikikasie geskoei is.
Sommige groepe verkies die afkortings LGBTQ, LGBTI of selfs LGBTQIA+ om die hele spektrum van menslike seksualiteit en gender in te sluit, ook aseksuele.
Hier volg ’n kort beskrywing van elke term:
Lesbiër: Vroulike homoseksuele persoon
Gay: Manlike of vroulike homoseksuele persoon
Biseksueel: Aantrekking tot die teenoorgestelde geslag sowel as tot die dieselfde geslag
Transgender: Iemand wie se selfidentiteit nie ooreenstem met sy geslag nie. Sulke mense ondergaan dikwels ’n geslagsverandering.
Queer: Gewoonlik jonger mense wat die woord queer gebruik om hulself te beskryf.
Interseksueel: Mense wat met beide manlike en vroulike seksorgane gebore is.
Wys minderLees meer
Wikipedia

Ontdek hierdie belangstelling

3 463 items

Stel jy belang in Mode?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Tuis
Ontdek
Speel
Naby
Gunstelinge