HOOGVERRAAD-verhoor

156 Suid-Afrikaners van hoogverraad aangekla

Treason Trial Halts, 1958-11, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Die hoogverraadverhoor was die Suid-Afrikaanse apartheidsregering se reaksie op die aanneem van die Vryheidsmanifes by die Kongres van die Mense in Kliptown op 26 Junie 1955. 

Die 156 mense wat deur die apartheidsregering gearresteer is, het ingesluit die destydse president van die African National Congress (ANC), hoofman Albert Luthuli, Nelson Mandela en Walter Sisulu. 

Amper die hele leierskap van die Kongresalliansie, wat bestaan het uit die African National Congress, die Congress of Democrats, die South African Indian Congress en die Coloured People’s Congress of Trade Unions, is verhoor.

Die 156 beskuldigdes wat Suid-Afrikaners van alle rasse ingesluit het (in apartheidskategorieë: 105 swartes, 21 Indiërs, 23 blankes en 7 kleurlinge), is van hoogverraad aangekla, ’n oortreding wat met die dood strafbaar was.  Die beskuldigdes is uiteindelik “onskuldig” bevind, maar van hulle is later by die Rivonia-verhoor skuldig bevind.

Prokureurs wat die beskuldigdes verdedig het, is gelei deur Izrael Maisels en het Bram Fischer ingesluit.  Biskop Ambrose Reeves, outeur Alan Paton en Alex Hepple, ’n LP van die Arbeidsparty, dr Ellen Hellman van die Instituut van Rasseverhoudings en Julius First het die eerste Suid-Afrikaanse Verraadverhoor-verdedigingsfonds daargestel. 

Een van die onbeplande gevolge van die verhoor was dat die leiers van die beweging teen apartheid heelwat tyd saam deurgebring het. ’n Ander gevolg was dat Oliver Tambo, wat weens ’n gebrek aan bewys vrygelaat is, Suid-Afrika verlaat het en ANC-aktiwiteit uit ballingskap begin koördineer het, insluitend om internasionale mening teen apartheid te draai.

Treason Trial Gets Off To A Suprise Star, 1958-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Big Noisy Trial, 1957-02, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Treason Trial Gets Off To A Suprise Start, 1958-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Walter Sisulu arriveer by die verhoor Nelson Mandela (derde van links) arriveer per bus

Big Noisy Trial, 1957-02, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

’n Verraadbeskuldigde arriveer met polisiebegeleiding

Treason Trial, 1957, Oorspronklike bron: Museum Africa
,
Treason Trial, 1957-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Treason trialists inside the Drill, 1957-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Binne die Drill Hall, Johannesburg, waar die verhoor plaasgevind het

Where Do We Go From Here?, 1962-05, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Big Noisy Trial, 1957-02, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Treason Trial, 1957-02, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Verraadbeskuldigdes sluit in... Walter Sisulu ...Bertha Mashaba ...Joe Slovo

Treason Trial Accused, Mrs Annie Silinga, 1957, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Treason Trial, 1957-02, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Treason Trial Halts, 1958-11, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

...Annie Silinga ...Ruth First ...Helen Joseph

Treason Trial Gets Off To A Suprise Star, 1958-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Nelson Mandela en ander tydens ’n middagetebreek

Big Noisy Trial, 1957-02, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Ondersteuning in die skare vir die beskuldigdes

Treason Trial, 1957-12-19, Oorspronklike bron: Museum Africa
Wys minderLees meer
Treason Trial, 1957, Oorspronklike bron: Museum Africa
,
Treason Trial, Street Incident, 1956-12-22, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Treason Trial Halts, 1958-11, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Polisieteenwoordigheid gedurende die verhoor

End of Round One, 1957-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Einde van Ronde Een – Om fiks te bly, was Nelson Mandela, prokureur, elke aand by Jerry Moloi se boksgimnasium in Orlando. Hier skynboks hy met Moloi (regs), ’n professionele veergewig.

Erkenning: storie

Photographs—Baileys African History Archive

Erkennings: Alle media
Die storie hier is in sommige gevalle moontlik deur 'n onafhanklike derde party geskep en verteenwoordig nie noodwendig die sieninge van die instellings hieronder wat die inhoud verskaf het nie.
Verken meer
Verwante tema
Nelson Mandela: 32 Years of Freedom
Celebrating Madiba's return
Bekyk tema

Stel jy belang in Geskiedenis?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Tuis
Ontdek
Speel
Naby
Gunstelinge