Vroue se teenpaswetoptog

“Wathint’ abafazi, wathint’ imbokodo: Slaan ’n vrou en jy slaan ’n rots”

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

As deel van die teenpaswetveldtog het 20 000 vroue van alle rasse, sommiges met babas op die rug, op 9 Augustus 1956 uit die stede en dorpe en reservate ’n petisie wat aan Suid-Afrika se eerste minister gerig is, na die Uniegebou in Pretoria geneem. Eerste minister Strijdom was nie daar nie. Die petisie het van hom vereis dat die paswette afgeskaf word.

Die optog is deur die Federasie van Suid-Afrikaanse Vroue (FEDSAW) georganiseer. Die organisasie is bekend daarvoor dat hulle die algemene siening dat ’n vrou in die kombuis hoort teengestaan het, aangesien ’n vrou orals hoort.

Die optog is gelei deur Lilian Ngoyi, Helen Joseph, Albertina Sisulu en Sophia Williams-De Bruyn.

Nadat die petisie aan die eerste minister se sekretaris oorhandig is, het die vroue ’n vryheidslied, “Wathint’ abafazi, Strijdom”, gesing. Sederdien verteenwoordig “wathint’ abafazi, wathint’ imbokodo” (slaan ’n vrou en jy slaan ’n rots) vroue se stryd in Suid-Afrika.

Sedert 1995 vier Suid-Afrika elke jaar op 9 Augustus Nasionale Vrouedag ter nagedagtenis aan die optog.

Op Vrouedag in 2009 is die optog opnuut uitgebeeld om die 50ste herdenking daarvan te vier. Baie van die 1956-veterane was deel van die optog.

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,

Vroue arriveer in die stad en wag dat die optog begin

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer
Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Die optog is onderweg!

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Naby die Uniegebou in Pretoria

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Die Uniegebou huisves die kantoor van die eerste minister

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Vroue vergader buite die kantoor van die eerste minister

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
,
Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Vroue gedurende die oorhandiging van die petisie aan die kantoor van die eerste minister

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Polisieteenwoordigheid gedurende die optog

Women's March - 1956, 1956-09-09, Oorspronklike bron: Baileys African History Archive
Wys minderLees meer

Vroue sing saam: Wathint’ abafazi, wathint’ imbokodo!

Erkenning: storie

Photographs—Baileys African History Archive

Erkennings: Alle media
Die storie hier is in sommige gevalle moontlik deur 'n onafhanklike derde party geskep en verteenwoordig nie noodwendig die sieninge van die instellings hieronder wat die inhoud verskaf het nie.
Verken meer

Stel jy belang in Geskiedenis?

Kry opdaterings met jou gepersonaliseerde Culture Weekly

Jy’s gereed!

Jou eerste Culture Weekly sal hierdie week aankom.

Tuis
Ontdek
Speel
Naby
Gunstelinge